Kermis Luipaardsvlei Tehuis Vir Bejaardes

  • October 7, 2017 at 8:30 am
  • N/A
Free Entry

KOM GENIET N LEKKER DAG BY DIE Luipaardsvlei Tehuis vir Bejaardes Kermis 2017. MUSIEK DEUR Candy Benson Leroi Sanger EN Marius Dippenaar. SPRINGKASTEEL VIR DIE KINDERS EN VELE STALIETJIES. DIS N DAG VOL PRET VIR DIE HELE FAMILIE