Boere in Nood – BIN Boere Fees

  • April 16, 2016 at 9:45 pm
  • 3rd Street Delmas
Free Entry

Kom kuier lekker saam wonderlike kunstenaars soos Brendan Peyper, Nicholis Louw, Heinz Winckler, Arno Jordaan en vele meer ! Sterk manne, veiling, Mnr en Mej BIN kompetisie, stalletjies, kos, biertuin